portfolio

Awie & Natasha

"Jy's my kalm voor die storm wat my rustig hou. Jy's die wal voor die dam waar ek al my liefde bere vir jou. En al breek die watervloede uit die hemel, sal ek nerens anders heen wil gaan want my kalm voor die storm is wie voor my staan. "